Skip to product information
1 of 2

ARTi Gallery

Original South African Art: Migi - Open the Door

Original South African Art: Migi - Open the Door

Regular price R 2,700.00 ZAR
Regular price Sale price R 2,700.00 ZAR
Sale Sold out

- Artist: Migi

- Name: Open the Door

- Size: 575 mm x 930 mm

- Medium: Mixed Media

- Price: R2,700

- Unframed

"Hierdie wolke simboliseer die soet en sout van die lewe. Soms woed storms om ons en dreig die duisternis om ons te verswelg maar elke donker wolk het 'n silwer rand wat dui op hoog. Daagliks kom ons te staan voor 'n toe deur en berus die keuse by ons of ons dit oop gaan maak of toe gaan los. Die krans blomme versprei 'n heerlike en aanneemlike geur wat dui op hoop en positiwiteit. Sou jy kies om die deur oop te maak moet jy voorbereid wees om die bruiisende Lewende Waterstroom van seeninge wat jou sal omvou. Die uil is simboliek met vryheid en lewenskragtigheid en die afgesnyde boomstompe dui op die seer van die onverwagte gebeirtenisse wat opduik in ons lewens maar dui ook op groei en die lewenslesse wat ons leer tydens ons lewenswandel hier op aarde." ~ Migi

Migi is a South African artist, and this painting is available in the ARTi Gallery and can be shipped nationwide. 

View full details